Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Ekonomiese posisie van die Afrikaner Deel II No. VI deur dr CGW Schumann (1940). Die Tweede Trek-Reeks. A5, hardeband, 142 bls. Buiteblad effens verweer. Boek binne in goeie leesbare toestand. Vorige eienaar se naam voor in boek geskrywe.