Die Groot Gedagte: Abstrakte Weefsel van dieKosmos - Gideon Joubert Die Groot Gedagte: Abstrakte Weefsel van dieKosmos - Gideon Joubert
Die Groot Gedagte: Abstrakte Weefsel van dieKosmos - Gideon Joubert Die Groot Gedagte: Abstrakte Weefsel van dieKosmos - Gideon Joubert

Die Groot Gedagte: Abstrakte Weefsel van dieKosmos - Gideon Joubert

1 available / secondhand
R150.00
Shipping
Free shipping is available from CultureShop for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
641181760

Die Groot Gedagte is 'n 1997 nie-fiksie boek deur Gideon Joubert wat handel oor die ontstaan van die heelal en die rol wat God daarin gespeel het. Joubert was nie 'n wetenskaplike nie, en die boek is gevolglik op leke gemik, maar hy het met sy joernalistieke agtergrond hoofsaaklik op wetenskaplike feite staat gemaak om sy argument te ondersteun dat daar 'n God is wat die heelal tot ontstaan gebring het en ewolusie aan die gang gesit het. Hiervoor het die boek in 1998 die Insig-prys vir nie-fiksie verower. Van die inhoud en argumente is vanselfsprekend omstrede omdat dit op godsdienstige veronderstellings berus, maar Joubert se bydrae met Die groot gedagte is positief in Afrikaner-Christelike kringe ontvang. Die boek is in 1998 met die Andrew Murray-prys vir geestelike literatuur bekroon.

Die Groot Gedagte het teen Oktober 2010 meer as 32 000 eksemplare verkoop.

ISBN: 9780624035435

Pages: 333

Paperback

Tafelberg, 1997

Good condition; Cover has some small creases

B78


Add to cart

Recently viewed

E900 55W 3000K-6500K Flat Panel Lights Live Broadcast Fill Light Knob Model
R1,203.20

Similar products

The Hungry Season - Leonie Joubert
R70.00
Die Groot Gedagte: Abstrakte Weefsel van dieKosmos - Gideon Joubert
R150.00
Boiling Point: People in a Changing World | Leonie Joubert
R67.00
Inleiding tot die Analitiese Chemie - JG Leipoldt et al. Hardeband, 1e Uit. 1982
R150.00