Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beleef die avontuur van die Groot Trek soos die Voortrekkers van ouds, terwyl jy vanaf die Oos-Kaap na die Noorde reis. Hierdie opwindende bordspeletjie is geskik vir kinders en volwassenes, en tot ses spelers kan terselfdertyd deelneem.
Jou lot op die trekpad word hoofsaaklik deur 'n dobbelsteen bepaal, maar pasop vir die vele struikelblokke wat jou vordering kan stuit, asook die bonusblokkies wat jou 'n hupstoot kan gee.
Ontdek die geskiedenis van die Voortrekkers en die Groot Trek terwyl die hele gesin saam speel en ontspan. Hierdie speletjie is 'n ideale manier om die verhaal van ons voorouers op 'n opwindende en opvoedkundige manier te ontdek.
In die Boks:
1 x Bordspeletjie