Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skaars kopié van die 1957 verslag oor die invloed van verskillende wisselboustelsels op die voorkoms van vrotpootjie (Ophiobolus Graminis Sacc.) by koring. Wetenskaplike Pamflet No. 379 Goeie toestand.
Outeur : HA Louw
Uitgewer : Departement van Landbou
1e Uitgawe, 1e Druk, 1957
Taal : Afrikaans
Sagteband : 12 bladsye
Afmetings : 240 x 155 x 5 mm (L x B x D)
Item Massa: 0.1 kg
Toestand: Gebruik