This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by witmamba3549

Similar products

Die eerste beginsels van die Calvinistiese opvoeding
Secondhand
R200.00
DIE HENDSOPPERS EN JOINERS - A.M. GRUNDLINGH - EERSTE EDIESIE
Secondhand
R250.00
Die eerste verkenner, Deel 1: Verkenners van Danie Theron - GETEKEN
Secondhand
R270.00
Die Afrikaner-broederbond:eerste 50 jaar deur AN PELZER
Secondhand
R150.00
Die Kappie Kommando deur Johanna Brandt - eerste uitgaaf 1913
Sold

Die Kappie Kommando deur Johanna Brandt - eerste uitgaaf 1913

Secondhand 1 was available
R650.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 5 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
487019708

 Die Kappie Kommando deur Johanna Brandt. Uitgegee deur J.H. De Bussy in 1913. Boek in goeie toestand. Vorige eienaar se naam aan die voorste skutblad. 

 Spioen, siener, sieketrooster en skrywer Johanna Brandt was een van die min oorlogstydse geheime diens-werkers wat nooit uitgevang is nie. Niemand het vermoed dat Johanna en haar ma die Tweede Vryheidsoorlog se suksesvolste spioenasie-ring vlak onder die Britte se neuse bedryf het nie.

Die ring is gestig op Johanna se ma en medepligtige, die weduwee van Warmelo, se Pretoria-plot, genaamd Harmonie. Dit was in die omgewing van die hedendaagse Sunnyside, waar die Normaalkollege se koshuise later gebou is.

Dié plot was egter omring deur Britse troepe en Lord Kitchener, Lord Roberts en die hertog van Westminster se hoofkwartiere was ‘n klipgooi ver. Niemand het vermoed dat dié twee oënskynlik hulpelose vroue nie regtig van alle kontak met die buitewêreld afgesny is nie.

kappiekommando, petticoat commando

 

Recently viewed

See more
POOL SODA ASH-BALANCE PAK 200 BIOGUARD 1KG
New
R59.99
Green Candle Powder Dye - 10ml
New
R65.00
Tibetan Necklace Diamond Centre Dot
New
R219.00
Mecer 4mm Solar Cable 500m Drum Black SOL-Cable 500M-4-B
New
R8,835.00

Customer ratings: 1 ratings

Positive feedback rating,,,ø¤ºGREATº¤ø,¸¸,ø¤ºBidorBuyº¤ø,¸¸,ø¤ºRECOMMENDEDº¤ø,¸¸,ø¤ºTHANKSº¤øDanie
05 Nov 2020