Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Koms van die Komeet
DIE KOMS VAN DIE KOMEET. Vrees en verwarring heers toe die nuwe komeet al hoe nader aan Kaapstad slinger. Die dreigende gang van die komeet en die ontwrigting word gesien deur die oë van dr Ters Malherbe, 'n simpatieke geneesheer in 'n voorstedelike buurt. Ook hy moet sy lewe in heroënskou neem.
Vierde druk van 1965, uitgegee deur Tafelberg-Uitgewers, Kaapstad. Hardeband met stofomslag. 215 pp. Toestand: Goed. Ligte merke op voorste en agterste blaaie. Stofomslag verweer aan rante.