Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Dapper Drie - Alet Vernon en Nathi - moet kopkrap wanneer vreemde goed in Kroongolf gebeur. Juffrou Floors se vinger verander in 'n boorpunt. Vernon se buurman vind 'n nuwe manier om sy gras te sny. En Anila raak weg. Die wrede Walg se finale aanslag teen Kroongolf het begin!
TITLE: Die kroon van die mense
AUTHOR: Fanie Viljoen
SKU: 9781770029040
PUBLISHER: Human & Rousseau (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 01/08/2012
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 100
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 213 mm
WEIGHT: 175 gr