Pleisters vir die dooies -Fanie Viljoen Pleisters vir die dooies -Fanie Viljoen Pleisters vir die dooies -Fanie Viljoen Pleisters vir die dooies -Fanie Viljoen
Pleisters vir die dooies -Fanie Viljoen Pleisters vir die dooies -Fanie Viljoen Pleisters vir die dooies -Fanie Viljoen Pleisters vir die dooies -Fanie Viljoen

Pleisters vir die dooies -Fanie Viljoen

Secondhand 1 available
R80.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
bbooks(no ratings)
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
VILJOENF001
Bob Shop ID
650019797

Medium Paperback - stamp inside front cover

TIENERS

In een hellenag konfronteer die swerwende, naamlose hoofkarakter sy duiwels kaalvuis; ontmoet hy vreemde en skrikwekkende karakters wat sy innerlike demone laat lewe kry; vertroetel hy sy wraakgedagtes soos n magasyn vol koeëls; lek hy die wonde van sy tienerseerkry. Hierdie is n nie n boek vir sensitiewe lesers nie. Dis n boek wat tieners én hul ouers moet lees. Dis n boek oor seerkry en wraak. En tog is dit n boek wat onverwags troos en begrip, soos pleisters, uitdeel. Dis n vuishou van n boek.

Met Pleisters vir die dooies het Viljoen baanbrekerswerk gelewer en sodoende n grensverskuiwende oomblik in die Afrikaanse jeuglektuur teweeg gebring. Hierdie roman is Afrikaans se eie Catcher in the Rye wat die tienerpsige tot op die been ontgin ten spyte van die donker onderwerpe wat aangeraak word.

Die nag is donker en gevaarlik soos n begraafplaas waar niemand meer kom nie.
Ek sit op my deurmekaar bed in my kamer en ek dink. Iewers buite is daar geluide, maar dit is ver en dof. Net n flou bedliggie brand hier binne. Ek kyk na die vloer, maar ek sien nie regtig iets nie. Iets anders hou nou al my aandag. Ek sit stil om te kyk of dit weer gebeur.
Daar
Dit voel of iemand anders binne-in my lyf is. Sy hande in my hande. Sy voete in my voete. Sy kop in my kop. Ek voel dit beweeg. Stadig. Diékant toe, dan daardie kant toe. Net effens, maar genoeg om my te laat weet hy is hier.
Skielik voel ek hom agter my staan. Hy kreun. Sy sterk hande lê swaar op my skouers. Hy laat sak hulle af oor my boarms, skuif hulle oor my bors stadig Meteens gryp sy hande mekaar vas. Sy arms trek vas om my. Ek wil keer, my arms opruk, maar ek kan nie beweeg nie. Die asem pers uit my longe. Vir n ruk sit ek só totdat dit voel of ek gaan vrek. My lyf word koud en dood. Die greep trek stywer, stywer. Ek probeer loskom. Ek probeer weer om iets te voel. Maar dit help nie.
Ek bly net so vooroor sit en probeer om nie paniekerig te raak nie.
Dis oukei, dis oukei, rasper my stem.
Daar kom n bloedsmaak in my mond. Ek sluk dit weg. Ek weet die greep sal weer verswak. Nie baie nie, maar ek sal weer kan beweeg. Tot dan moet ek net wag.
Vat dit kalm! fluister ek vir myself. Jy ken mos al dié gevoel.

Add to cart

Recently viewed

See more
Golisi G25 18650 Batteries Set
New
R273.00
Oxford inkanyezi: Gr 1: Learner's book - Z. Khuluse
New
R172.00
Roboguard Black Beam Only
New
R2,489.00
26% OFF
12v 7.2AH Gel Valve Regulated Rechargeable Battery
New
R221.99 R299.00

Similar products

Dromers - Fanie Viljoen
New
R230.00
Spring: Fanie Viljoen
Secondhand
R35.00
Afkop (Fanie Viljoen)
Secondhand
R79.90
18% OFF
Springboekie - Fanie Viljoen
New
R139.00 R169.00