Die Lewe Is Swaar By Sheila Walsh

Die Lewe Is Swaar By Sheila Walsh

1 available / secondhand
R45.00
Want to pay less?
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
3943
Bob Shop ID
593510846

All Books are second hand
Sheila Walsh
9781868233755

As God my liefhet, waarom het my kind gesterf? As die lewe veronderstel is om wonderlik te wees, waarom voel ek so ongelukkig? As God my gebede hoor, waarom is ek steeds enkellopend? As God aan die stuur van die wêreld is, waarom is die lewe so wreed? Wanneer ons swaar kry en dit lyk of alles of almal teen ons draai, is dit bloot menslik om te wonder: Waar is God? Sal Hy my help? Is Hy getrou? Kan ek sy beloftes glo? Op al hierdie vrae antwoord Sheila Walsh dawerend: Ja! Die lewe is swaar, maar God is getrou. Hierdie boek gee 'n kykie in die harte van mense wat ontdek het hoe om teenspoed te oorwin. Sheila put inspirasie uit die Bybelboek Job en noem agt belangrike keuses wat ons moet doen om moeilike tye te bowe te kom. Sy lig hierdie keuses toe met voorbeelde uit haar eie lewe en dié van talle ander Christene wat ervaar het dat God deur hartseer en kwelling heen getrou bly.Die lewe is swaar, maar God is getrou bied 'n bemoedigende blik op wie God is, hoeveel Hy ons liefhet, hoe Hy deur ons keuses in ons wil werk. Hierdie eerlike ondersoek na ons ingesteldheid in moeilike tye wys opnuut dat God liefdevol, almagtig en vergewensgesind is.

Add to cart

Recently viewed

See more
Florenza Second Edition
R2,702.00 R2,712.00
DC Vertigo - Deadenders - Stealing the Sun (104 pages) (2000)
R129.00
Lego Figurine
R60.00 No bids
Free shipping
Adidas Customs Baseball Cap Limited Edition
R700.00

Similar products

9% OFF
Knowledge of Angels - Jill Paton Walsh
R100.00 R110.00
Gebed Kan My Lewe Verander By Maretha Maartens
R20.00
Waar Hoop Is, Is Lewe
R75.00
Die Tweede Droom
R30.00