Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die mag teen die verdrukking opgesom: In een rampspoedige oomblik verdwyn miljoene mense dwarsoor die wêreld. Diegene wat agterbly, staar oorlog, hondersnood, siektes en natuurrampe in die gesig. Dit alles gaan so verwoestend wees dat slegs 'n kwart van die mensdom gaan oorleef, en vir die vyande van die Antichris en sy nuwe wêreldorde is die kanse op oorlewing nog skraler