Die Muur Van Die Pes (Andre P. Brink)

Secondhand
1 available
R89.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
RM24112kh
Bob Shop ID
593528927

 

Andre P. Brink

Large Hardcover

Considerable wear to the cover/sleeve

Een van die ergste vorms van die Swart Dood in die 14de eeu het sy slagoffers binne vyf dae uitgewis. Maar dat daar ander, subtiele, moderne en ewe dodelike vorme bestaan van die Pes wat in die donker wandel, ontdek die bruin Kaapse meisie Andrea Malgas gedurende die vyf dae wat sy n n jarelange verblyf in Europa in Provence deurbring.
Sy staan tussen twee mans: Paul, die welvarende, middeljarige blanke esteet wat haar al die gerief en sekuriteit van n lewe in Europa aanbied; en Mandla, die jong swart aktivis wat haar opnuut blootstel aan die gevaarlike teenwoordigheid van Afrika, waarvan sy haar so lank al vry gewaan het. Onder andere moet sy besluit of vryheid ook mag beteken dat jy kan klaarkom sonder die land, die samelewing, die mense wat jou gevorm het.
Op soek na lokaliteite vir Paul se film oor die Swart Dood kom Andrea en Mandla uit by die oorblyfsels van u is om die plaag te probeer keer. Vir haar is dit die kulminasie van al die baie mure waardeur sy in haar lewe voorgekeer is en wat mense apart van mekaar probeer hou: mure tussen ras en ras, tussen generasie en generasie, tussen man en vrou, tussen hede en herinnering, tussen werklikheid en droom, uiteindelik tussen lewe en dood. Wat sy egter ontdek in die skokkende ontknoping van n lewe, herleef in vyf dae, is nie iets negatiefs nie, maar die ontroerende besef dat mure ook afgebreek kan word.
In die laaste instansie is dit die skrywer Paul wat in een van die oorspronklikste verteltegnieke wat nog in n roman gebruik is, antwoorde moet gee op die baie vrae wat die verhaal se opset bepaal. Wat daardie antwoorde is, en of hy daarby uitkom, kan die lesers eers aflei wanneer hy die hele sirkel van die roman voltooi het.
Die muur van die pes, wat in baie opsigte n bedoelde tweeluik met Kennis van die aand vorm, is n ryker en ryper werk as enigiets want Andr P"about-readmatter">

Discover Readmatter - Your premier destination for secondhand books online. As South Africa's leading online secondhand bookshop, we specialize in offering a wide selection of preloved bargain books. From timeless classics to modern bestsellers, find exceptional value and quality with every purchase. Trust Readmatter for all your reading needs!



 

About ReadMatter 

Readmatter Bookshop has proudly served customers on Bobshop since 2008. As a verified seller, we offer a trustworthy shopping experience, maintaining an impeccable 100% positive rating from our buyers. With three strategically located depots across the greater Gauteng area, all orders are promptly dispatched from our Johannesburg North branch. Shop with confidence at Readmatter!

 

Can't find a book anywhere? We can help

We network with other booksellers to source the books you are looking for. Looking for a specific author or title? Let us know in the comments and we will try find it for you. We have access to over 100 000 books.

 

Condition & Availability 

All our books are secondhand unless stated otherwise. Since we operate a network of physical stores in addition to our online presence, and update our Bobshop inventory only at the close of each business day, there may be occasions where items listed as available online have already been sold in-store. In such instances, we will provide a full refund promptly.

 

Readmatter is the proud sponsor of Penguins "Blikkies" and "Bos" at the East London Aquarium.   

 

 

 

 

 

 

More from this seller

View all
Reinventing Rachel (Alison Strobel)
R75
The Dream Experience: Your Complete Dream Workshop In A Book (Brenda Mallon )
R85
The Vampire Is Just Not That Into You (Vlad Mezrich)
R75
Faithless (Karin Slaughter)
R89
Add to cart

Recently viewed

See more
R30 shipping
BaoFeng BF-9700 8W Single Band Radio Handheld Walkie Talkie with Monitor Function, EU Plug(Black)
R680.24
R30 shipping
Tork Craft - Grinding Wheel 150x20x32mm Bore 60Gr
R151
R30 shipping
For Realme 12 Pro+ XINLI Straight 6D Plating Gold Edge TPU Phone Case(Cherry Purple)
R182
R30 shipping
Front Housing LCD Frame Bezel Plate for LG V35 ThinQ (Silver)
R293

Similar products

R30 shipping
50% OFF
Die Uur van die Pes - Andre P.Brink
R180 R360
Die Muur van die Pes -- André P. Brink * 1ste Uitgawe *
R49
R30 shipping
Die Bobaas van die Boendoe - Brink, Andre P.
R180
Die muur van die pes, André P. Brink
R60