Die Noodlot

Die Noodlot

New 2 available
Indicative market price: R260.00
Only 2 left – grab it before it’s gone!
R245.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9780637005609
Bob Shop ID
624776086

Na die naelbyt-avonture in Hartklop, is die gevaar nog lank nie verby nie. In 'n desperate poging om Colden uit mal koningin Melody se kloue te hou, roep Zander 'n Forya en' tarna, 'n Elwe-grootwordritueel. Die vriendegroep word geskei en dis die begin van 'n nuwe avontuur en soeke na antwoorde deur die hele Tír na hÓige.

Nereida, Lumi en Kai gaan na Oneiro waar Lumi vinnig leer dat Waternimfmans vleiend in hul soeke na beheer is, en Nereida begin wonder of Kai regtig so 'n slegte toekoms vir haar sal inhou.

Zander en Colden bevind hulleself in Izua, waar Zander vir Raidan, die Prinses van Storms, ontmoet en skielik is dit maklik om van sy sielsgenoot, Nereida, te vergeet en 'n nuwe tuiste te vind.

"Hierdie storie het begin by die Seisoene en Gruwels en dis ook waar dit moet eindig. Ek weet nie waarom Tír na hÓige julle kinders gekies het om hierdie beeldskone nagmerrie sy vrede te gee nie, maar na vandag is daar 'n teiken op julle rûe.

Add to cart

Recently viewed

See more
Sylvania 12AT7 ECC81 3 Pcs NOS vacuum tubes tested
New
R850.00
Neil Young - Red Rocks Live (Friends + Relatives) DVD EU Press
Secondhand
R45.00
Good Charlotte - Chronicles of life and death cd
Secondhand
R30.00
Silver tone Cameo Necklace
Secondhand
R125.00

Similar products

Die Natuurlike Wereld (Die Wereld in Infografika) | Jon Richards & Ed Simkins
Secondhand
R20.00
3% OFF
Die ware avonture van Adelie en Riley: Die wakker-akkers
New
R155.00 R160.00
Moderne Media: Die Eeu van die Rekenaar (Afrikaans)
Secondhand
R40.00
25% OFF
Tom en die Monster in die Tuin
New
R120.00 R159.00