Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
About Tom en die Monster in die Tuin By Jaco Jacobs and Alistair Ackermann
'n Splinternuwe reeks vir beginnerlesers propvol humor, avonture en karakters waarmee jong lesers sal kan identifiseer.
Dit is naweek.
Tom en Clint gaan in die tuin kamp!
Hulle gaan in 'n tent slaap en wors braai. Maar kort voor lank is daar 'n probleem 'n MONSTER van 'n probleem!