Die Oorlog Kom Huis Toe – Bill Nasson & Albert Grundlingh

Secondhand
1 available
R350.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
N837
Bob Shop ID
614979195

Toestand: Baie goed. Taaierige kol links bo op stofomslag waar plakker verwyder is.
Formaat: A4 Hardeband met stofomslag
Uitgegee: 2013 (Tafelberg)
Bladsye: 272
ISBN: 9780624058977

Die konsentrasiekampe van die Anglo-Boereoorlog het baie lyding veroorsaak en duisende mense het daar gesterf. Maar moet die vroue en die kinders in die kampe slegs as slagoffers beskou word, of is daar ook ander stories wat oor hulle vertel kan word?

Die oorlog kom huis toe bied vars perspektiewe op n bekende verhaal. Dit ondersoek die sonderlinge krag van die Boerevroue en hul bydrae om Boerekrygers in die oorlog te ondersteun. Daar is ook n hoofstuk oor Nonnie de la Rey (vrou van genl. Koos de la Rey) wat vir langer as twee jaar saam met haar ses kinders in die veld rondgeswerf het. n Hoofstuk oor die alledaagse lewe in die kampe toon aan hoe sommige kampe doeltreffender as ander bestuur is en hoe een van die grootste uitdagings vir sommige vroue was hulle nie dood te verveel nie.

Om besig te bly, het talle jong Boeremeisies byvoorbeeld waardevolle opleiding as verpleegassistente gekry. Nog n hoofstuk oor die botsende kulturele beskouings van Britse dokters en Boerevroue verduidelik waarom kampdokters begin het om Boerevroue se persoonlike higiene en moederskapvaardighede te bevraagteken toe hulle niks kon doen om die honderde sterwende kinders te red nie. Die boek bespreek ook die lyding in die swart kampe en fokus veral op swart kinders se ervarings. Soos in die wit kampe, was die meerderheid van die 20 000 sterftes in die swart kampe kinders.

In die jaar van die Vrouemonument in Bloemfontein se eeufeesviering, kyk Die oorlog kom huis toe laastens na hoe die betekenis van die monument oor die afgelope dekades verander het.

More from this seller

View all
R30 shipping
Robey Leibbrandt – Albert Blake
R170
R30 shipping
Zulu Victory - Ron Lock & Peter Quantrill (signed)
R260
R30 shipping
Vlamgat - Dick Lord
R395
R30 shipping
Iron Fist from the Sea – Arne Soderlund & Douw Steyn
R480
Add to cart

Recently viewed

R30 shipping
433MHZ Four-button Controller Copy Type Remote Control Garage Door Switch Remote C... (COLOR.: BLUE)
R510

Similar products

R30 shipping
`BOEREOORLOGSTORIES 34 VERHALE OOR DIE OORLOG VAN 1899-1902` BY JEANETTE FERREIRA
R350
R30 shipping
Ons Stryd Teen Afstande, Die Suidafrikaanse Spoorwee in Oorlog - BAIE SKAARS
R450
R30 shipping
The War At Home - Women And Families In The Anglo-Boer War - ed Bill Nasson & Albert Grundlingh
R500
R30 shipping
Springboks on the Somme by Bill Nasson
R600