Robey Leibbrandt – Albert Blake

Secondhand
1 available
R170.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
N876
Bob Shop ID
614974613

Toestand: Baie goed behalwe vir skeurtjie in omslag onder voor
Formaat: Sagteband
Uitgegee: 2019 (Jonathan Ball)
Bladsye: 296
ISBN: 9781868429783

n Epiese reis in n klein seiljag van Frankryk tot aan die Namakwalandse kus gedurende die Tweede Wêreldoorlog, sabotasiepogings en planne om Eerste Minister Jan Smuts in n sluipmoord om die lewe te bring

In die vroeë 1940s is die Suid-Afrikaanse publiek aangegryp deur die uitdagende optrede van die Olimpiese bokser en swaargewigkampioen Robey Leibbrandt. Hy was dodelik gekant teen Suid-Afrika se deelname aan die oorlog. Sy ekstremisme, opvlieënd-heid en onverdraagsaamheid was tipies van n politieke fanatikus.

Leibbrandt het n aanhanger van Nasionaal-Sosialisme geword toe hy in 1936 vir Suid-Afrika in Berlyn aan die Olimpiese Spele gaan deelneem het. Hy was besig met opleiding in Europa toe die oorlog uitbreek. Die Duitse militêre intelligensiediens het hom kort daarna gewerf om sabotasieopleiding te ontvang.

Die Duitsers het Leibbrandt teruggestuur na Suid-Afrika as deel van Operasie Weissdorn. Sy missie? Om die militante deel van die Afrikaner-opposisie te werf en met hulle hulp skeeps- en haweinstallasies, asook nywerhede, te vernietig, en om oproer in die Uniemagte te stook.

Dit was nie lank nie of die polisie was op Leibbrandt se spoor en hy is ná een van die grootste polisiesoektogte in hegtenis geneem. Sy hoogverraadsaak in 1943 en 1944 het hoofopskrifte gehaal.

Robey Leibbrandt deur Albert Blake werp nuwe lig op hierdie enigmatiese historiese figuur en wat sy fanatisme aangevuur het.

More from this seller

View all
R30 shipping
The 1879 Zulu War Through the Eyes of the Illustrated London News - Ron Lock & Peter Quantrill
R880
R30 shipping
Die Brug Deon Lamprecht
R195
R30 shipping
Die Oorlog Kom Huis Toe – Bill Nasson & Albert Grundlingh
R350
R30 shipping
Brave Mens Blood Ian Knight
R270
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Boereverraaier by Albert Blake
R250
R30 shipping
Broedertwis: Bittereinder en joiner: Christiaan en Piet de Wet - Albert Blake
R160
R30 shipping
Transvaalse Verskeidenheid - Albert Kuit
R110
Ontspan met wedvlugduiwe deur Robey Joyce
R60