This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27944

Similar products

Die Oorlog kom huis toe: Vroue en gesinne in die Anglo-Boereoorlog - Nasson & Grundlingh
Sold

Die Oorlog kom huis toe: Vroue en gesinne in die Anglo-Boereoorlog - Nasson & Grundlingh

Secondhand 1 was available
R220.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
251547202

A4 grootte hardeband met stofjas in baie mooi toestand. R50 posgeld in SA of R55 koerier na die4 meeste groter stede. Binne: Nonnie de la Rey, bittereinders, konsentrasiekamp, dokters, Vrouemonument, Emily Hobhouse.....In die Anglo-Boereoorlog is die stryd nie net op die slagveld nie, maar ook tot op plaashuise se stoepe gevoer. Die aanhouding van vroue en kinders in konsentrasiekampe was deel van 'n totale of volskaalse oorlog wat die Britse Ryk teen stryders én burgerlikes van die twee Boererepublieke geloods het.

Die haglike omstandighede en oorbevolking in die meeste kampe het tot duisende sterftes en onmeetbare lyding gelei. Die trauma van hierdie oorlog het verterende emosies onder Afrikaners losgemaak en sou in die toekoms 'n lang skaduwee werp. Die oorlog kom huis toe ondersoek die oorsake en verloop van hierdie tragiese gebeure.

Anglo-Boer War