Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die viermanskap Leonardo Kali Nomsa en Tara pak die reis deur die onderwater-poort aan. Die groep nuwe Bewakers se Kragte en Magte is nog nie ten volle ontwikkel nie maar tog oorreed Tara hulle om saam na haar ma te gaan soek. Maar in hulle haas reis daar per ongeluk twee van die Ander saam deur die Poort terug . . .
TITLE: Die poort: 2: Reisigers
AUTHOR: Nelia Engelbrecht
SKU: 9780624077503
PUBLISHER: Tafelberg Publishers Ltd
DATE PUBLISHED: 20/10/2016
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 168
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 130 mm x 198 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr