This auction has closed with no winners.
View other items offered by Bokmakierie19956

Similar products

Die Reise van Isobelle - Elsa Joubert
R95.00
Die reise van Isobelle deur Elsa Joubert(mooi 1ste uitgawe)
R85.00
Die reise van Isobelle, Elsa Joubert
R85.00
DIE SWERF-JARE VAN POPPIE NONGENA BY ELSA JOUBERT
R39.00
Die reise van Isobelle. ELSA JOUBERT
Closed

Die reise van Isobelle. ELSA JOUBERT

1 was available / secondhand
R5.00 minimum increment
R170.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
643310950

1995. Hardeband met stofomslag, 616 bladsye. Netjiese toestand. Minder as 1kg.

Die reise van Isobelle neem n hele eeu, van 1894 tot 1994, in oënskou. Van die Anglo-Boereoorlog met sy konsentrasiekampe, tot die Struggle wat uitloop op n nuwe politieke bedeling in Suid-Afrika. Enersyds bied die skrywer n panoramiese blik op groot omwentelinge, andersyds n intieme kyk op die persoonlike belewenisse van vier generasies van n blanke Afrikaanse familie in Afrika. Veral die hartstogte wat hulle dryf en sin gee aan hul bestaan. By ds. Josias van velde, hartstog vir God, by name die Verbondsgod van die Afrikaner. Daarom is die wit konsentrasiekamptentjie wat hy van dankbare Boervroue in skrynende omstandighede ontvang, vir hom so kosbaar. By sy skoondogter Angens, die hartstog vir die pa wat haar weggestuur het uit Brits Oos-Afrika, en wat sy op n manier terugvind by die hoeksteenlegging van die Voortrekkermonument.

Die erotiese en die opwelling van nasionale gevoel loop vir haar hier saam. Haar dogter, Belle, vind die groot hartstog: n passie wat alles oorskry, maar leef haar te pletter teen wette en gesindhede wat harte skei op grond van velkleur. Belle se dogter, Leo, bevry van die houvas van volksleiers se futiele visioene, stry vir n regverdiger bestel, en brei so die weg vir n voller lewe: die derde Isobelle. Anders as in die tradisionele familieroman is die hoofkarakters hier vroue, en dit is juis dié vroulike perspektief wat toon hoe die politiek in persoonlike lyding gestalte kry.

Recently viewed

See more
9% OFF
GUD SPIN ON OIL Filter For VOLKSWAGEN PASSAT [8] 1.4 TSI (CZEA 16V 110KW) 16-19
R299.00 R329.00
Movie Mix Aliens & Predators
R200.00
WHITE POLYESTER/COTTON MENS SHIRT WITH EMBLEM ON POCKET
R75.00 No bids
George Michael: The Life 1963-2016 - Emily Herbert
R180.00