Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Is n dorpie in die OosKaap ver genoeg om weg te kruip vir die gevolge van Apartheidsvergrype? Marietta, n sterk, karnivoriese vrou, en haar oudbrigadierman verruil in 1997 die groen en pers weelde van Pretoria vir n vaal dorpswerf waar n handjievol skaap wei.
Softcover. Afrikaans. Protea Boekhuis. 2019. ISBN: 9781485310655. 230 pp. Good. Book No: 59037