Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Uitgegee in 1964, n reisverhaal deur Elsa Joubert vroueredaktrise van die Huisgenoot in 1948. Dit dek n uitgebreide reis deur Mosambiek na die ryk van vergange dae,Monomotapa, . Sien aseblief die fotos vir meer inligting.
Naam en addres van vorige eienaar op eertse twee bladsye. Goeie toestand, maar blaaie effens vergeel weens ouderdam.195 Bladsye. Fotos.