Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Subtitel: 'n Nuwe Sielkunde van Liefde, Tradisionele Waardes en Geestesgroei
Lig verslete maar netjiese kopié van die Afrikaanse vertaling van die alombekende trefferboek The Road Less Travelled.
Uitgewer : Random House
1e Afr Uitgawe, 1e Druk, 1994
Taal : Afrikaans (vertaal uit Engels deur Dries Alberts)
Sagteband : 385 bladsye
Afmetings : 170 x 110 x 25 mm (L x B x D)
Toestand: Gebruik