Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Trekboer in die Geskiedenis van die Kaapkolonie, 1657-1842 deur Dr. PJ van der Merwe (Ons Geskiedenis Serie 1938). A5, hardeband, 334 bls. Buiteblad verweer aan regter boonste hoek - verder in goeie stewige toestand. Boek binne in goeie leesbare toestand - 2 bladsye se kante is geskeur(sien onderstaande foto).