Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Volle titel: Die Twee Volkspilare: Die Funksie van Staat en Kerk in die Volkslewe
Kerk en Volk-reeks No. 6
Boek is in goeie toestand. Groen materiaalomslag is baie netjies. Die teksblok het ligte watervlekke en roesmerkies, maar die band is stewig en haaks. 'n Netjiese geskenkinskripsie neem die grootste gedeelte van die eerste blanko op. Die stofjas is verslete met talle skeurtjies en aansienlike papierverlies. Dit word van verdere skade beskerm deur 'n verwyderbare sellofaanomslag.
Uitgewer : NG-Kerk Uitgewers
(Vermoed) 1e Uitgawe, 1951
Taal : Afrikaans
Hardeband : 117 bladsye
Afmetings : 190 x 125 x 30 mm (L x B x D)
Toestand: Gebruik