Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
TITLE: Die Verdwaalde Land
AUTHOR: PHILLIPS,A
SKU: 9781874901020
PUBLISHER: Queillerie Publishers (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 01/01/1994
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 71
BINDING: Book
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 111 mm x 180 mm x 15 mm
WEIGHT: 70 gr
Die trefkrag van die vertelling lê in die feit dat die skrywer net standerd vier het, maar op wonderbaarlike manier die bruin gemeenskap se angste en lewensverwagtinge verwoord. Joan Hambidge, Beeld.
Die eerlikheid van hierdie dokument is skrynend en daar is skrywers wat gerus hier kan gaan kers opsteek. Barrie Hough, Insig
Dit is ook n boek oor Christelike waardes, waarin opgesluit is die vermoë om te vergewe. Edwin Lombard, Rapport-Metro
n Klein boekie met n groot hart. André P. Brink