Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die tweede boek in die Dogters van Abram-reeks.
'n Vervolg op die lewensverhaal van vier Amish-susters wat grootword in Gobbler's Knob in die Lancaster-distrik. Leah en haar geliefde Jonas word vir ses maande van mekaar geskei wanneer hy sy vakleerlingskap in Ohio gaan voltooi. Hulle is vol vertroue dat hul liefde staande sal kan bly deur briewe en opregte beloftes. Maar hulle sou nooit kon raai watter bitter toets vir hulle voorlê nie ...
Eerste Afrikaanse uitgawe in 2006 gepubliseer deur die Christelike Uitgewersmaatskappy, Vereeniging. Toestand: Redelik tot goed. Vlekke op 'n paar blaaie. Sagtebandomslag effens verweer.