R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 12 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
2016 groot formaat sagteband met 264 bladsye in mooi toestand. CD ingesluit agterin boek.
Inskripsie voorin boek (vermoedelik deur die skrywer homself)
Die Verste Sektor is n reis van herinnering aan n gebied in Suider-Afrika, totaal onbekend by baie mense. Hier waar n deel van die sogenaamde bosoorlog in die jare 1965 tot 1990 afgespeel het en bygedra het tot die vredesproses en onafhanklikheid van Namibië. Dan was dáár ook legends gebore, en in besonder Oom Dirk (Kmdt) du Toit, n voormalige boer van Hopefield. Die boek weergee die persoonlike gebeurtenisse en ervarings van mense wat daar woonagtig was en of met die gebied en sy mense bekend was