Die woordenaar van Tah - Johann Van Zyl

Secondhand
Indicative market price: R260
1 available
R130.00 50% OFF
Want to pay less?
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Eerste Rivier Cape Town, Eerste Rivier Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Friday, 7 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
2371-2420 BOX44
Bob Shop ID
612900657
Vir Tillie, die beste atleet in haar graad, is daar min dinge so frustrerend soos grootmense wat gedurig vreemde uitdrukkings gebruik. Wie wil nou hoor van husse met lang ore as jy doodgewoon gevra het wat daar vir ete is? Sy's darem al te oud vir sprokienonsens en simpel prekies! Maar dan begin Tillie se kat Krummel meteens praat ... en oortuig sy vir Tillie om saam met haar na die towerwereld Tah te reis. In Tah, die land waar nuwe woorde deur die Woordenaar uitgedink en gemaak word, is 'n bose vloek besig om ou en nuwe woorde een vir een in die gisterkolk te laat verdwyn. Sal Tillie die Woordenaar se opdragte kan uitvoer om die vloek te verbreek - en sラ te keer dat Tah in 'n dorre woordwoestyn verander?DIE OUTEURJohann van Zyl, 'n joernalis van beroep met B.Com. en 'n Honneurs in Kommunikasiekunde agter sy naam, het reeds nege kortverhale vir volwassenes gepubliseer. Die Woordenaar van Tah is sy eerste kinderboek en is opgedra aan sy twee kinders, by wie hy self 'n rits nuwe woorde geleer het, en aan sy pa, 'n ware woordenaar. Net soos Tillie is Johann mal oor hardloop (wanneer hy nie deur die hele alfabet van beserings geteister word nie). Hy woon in Centurion.DIE ILLUSTREERDERBen McAllen is 'n veelsydige illustreerder en grafiese ontwerper met 'n uiteenlopende portefeulje wat projekte vir onder meer Oxford University Press, Musica, Cape Union Mart en Protea Boekhuis insluit. Die agt jaar wat hy as onder meer plaaswerker, matroos, kroegman, kelner en toergids op al vier uithoeke van die aarde deurgebring het vind beslis neerslag in sy kreatiewe en verbeeldingryke werk. Hy woon in Durban. Die woordenaar van Tah - Johann Van Zyl. . ISBN 9781485304814

More from this seller

View all
25% OFF
The Circle of Simplicity, Return to the Good Life - Cecile Andrews
R45 R60
R30 shipping
50% OFF
Devil's corner - Lisa Scottoline
R250 R500
R30 shipping
17% OFF
Theoretical Organic Chemistry - Julius B.Cohen
R490 R590
50% OFF
The alchemists - Robert Jackson
R70 R140
Add to cart

Similar products

Annerkant-die-Berg / Dine van Zyl
R50
Die vreemde vrou - Johann van der Post
R75
Die maan sal getuig deur Theresa van Zyl
R30
Annerkant-die-Berg -- Dine Van Zyl
R28