Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die kopiƩ is in goeie toestand, daar is netjiese, ligte kantlynaantekeninge in potlood, soos op fotos. Doodgetrekte naaminskrywing op eerste blanko. Omslag is vergeel en op die hoeke netjies met maskeerband versterk en met 'n plastiekoortreksel beskerm.
Uitgewer : Afrikaanse Pers-boekhandel
1e Uitgawe, 2e Druk, 1967
Taal : Afrikaans
Hardeband : 86 bladsye
Afmetings : 250 x 185 x 20 mm (L x B x D)
Item Massa: 0.4 kg
Toestand: Gebruik