Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dinosourusse, Diamante & Demokrasie - 'n Geskiedenis Van Suid-Afrika (Afrikaans) F Wilson; A Botha
n Asteroïde so groot soos Tafelberg tref meer as twee miljard jaar gelede die plek wat uiteindelik Suid-Afrika sou word. Ná dié slag volg n onstuimige geskiedenis.
Die storie begin in die tyd toe die aarde se rykste goudneerslae gevorm is. Van hier strek die verhaal tot verby die geboorte van demokrasie in 1994 n ander gebeurtenis wat die wêreld se asem weggeslaan het. Langs die weg kom n mens die oudste dinosourusse wat ooit gelewe het teë, asook die planeet se heel eerste mense en vroegste kulture. Inkomelinge het die geskiedenis gevorm jagterversamelaars, landbouers en kuddewagters, ystersmede vanuit die noorde, en immigrante vanuit Europa en Asië.
Suid-Afrika se mense het oorlog gemaak en vrede gesluit, goud en diamante ontdek, glorieryke hoogtes bereik en in die dieptes van onderdrukking verval totdat almal op n dag as gelykes in n ry ingeval het om vir n regering te stem wat hulle as demokratiese volk die een-en-twintigste eeu sou binnelei. Dit is die verhaal van dinosourusse, diamante en demokrasie.
An asteroid the size of Table Mountain crashed into what was to become South Africa over 2 billion years ago, marking the spot. The countrys history since then has always been robust and full of energy. This book takes you in record time from that moment, when the earths richest gold reefs were shaped, to the advent of democracy in 1994, another event that stunned the world, and beyond. Along the way you will encounter some of the most ancient dinosaurs on record, the very first people on the planet, and the first cultures. You will see outsiders moving in to reshape history: hunters and gatherers, cultivators and herders, iron-workers from the north, and immigrants from Europe and Asia. They fought and made peace; they stumbled upon gold and diamonds; they rose to the heights of excellence and sank to the depths of oppression, until on one day they all queued as equals to elect a government. That is the story marked by dinosaurs, diamonds and democracy.
Imprint: | Umuzi |
Country of origin: | South Africa |
Release date: | March 2017 |
Authors: | |
Dimensions: | 160 x 147 x 11mm (L x W x T) |
Format: | Paperback |
Pages: | 142 |
Edition: | 3rd Revised edition |
ISBN-13: | 978-1-4152-0724-6 |