Dirk Mudge: Enduit vir 'n Onafhanklike Namibi

Dirk Mudge: Enduit vir 'n Onafhanklike Namibi

1 available / secondhand
R176.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
35904
Bob Shop ID
619392547

Dirk Mudge publiseer op 87-jarige ouderdom sy langverwagte outobiografie. Hierdie besonderse man was vir 33 jaar voltyds betrokke by die politiek van Suidwes-Afrika en later Namibi. Hy betree die politiek in 1960 toe hy lid word van die Wetgewende Vergadering onder die Nasionale Party van Suidwes-Afrika. Mudge beskryf hoe hy aanvanklik die beginsels van die Nasionale Party onderskryf het, maar mettertyd tot ander insigte gekom het. Dit het onvermydelik tot sy uittrede uit die Nasionale Party gelei en tot die stigting van sy eie party: die Republikeinse Party. Hy het 'n persoonlike aandeel gehad in die skryf van die nuwe Grondwet vir die Republiek van Namibi en probeer in hierdie boek antwoorde verskaf op vrae soos waarom dit Namibi so lank geneem het om onafhanklikheid te bereik en wat die rol van Suid-Afrika en die internsionale gemeenskap daarin gespeel het.

Add to cart

Recently viewed

See more
50% OFF
1pc Cheese Slicer Stainless Steel Cheese Slicer Multifunctional Cheese Slicer with 4 Blades
R150.00 R300.00
27% OFF
PEWTER HONEY JAR
R400.00 R550.00
3Life 311 USB Rechargeable Portable Mute Mini Fan 2000mAh Battery Capacity 165g... (COLOR.: SKYBLUE)
R513.00
CANTUS WG 1KG
R4,200.00

Similar products

NAMIBIE DEUR GERALD CUBITT
R25.00
Namibie - KLOPPERS,G
R127.00
Namibie katrolsingverhale en hengelgids
R80.00
Gesond Vir 'n Leeftyd deur Dr. Christiaan - Volledige Gids vir ’n Gesonde Leefstyl
R49.00