Dirk Mudge Reënmaker van die Namib - At van Wyk Dirk Mudge Reënmaker van die Namib - At van Wyk Dirk Mudge Reënmaker van die Namib - At van Wyk
Dirk Mudge Reënmaker van die Namib - At van Wyk Dirk Mudge Reënmaker van die Namib - At van Wyk Dirk Mudge Reënmaker van die Namib - At van Wyk

Dirk Mudge Reënmaker van die Namib - At van Wyk

Secondhand 1 available
R139.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
Y953
Bob Shop ID
649990127

Toestand: Baie goed behalwe vir hardnekkige oorblyfsel van n plakker op voorste buiteblad
Formaat:
Hardeband
Bladsye: 212
Uitgegee: Eerste uitgawe 1999 (Van Schaik)
ISBN: 0627023630

Soos die Namib, so is hy deel van Namibië - Dirk Frederik Mudge. Hier is hy gebore en trap hy spoor. Hier klop sy hart in ritme met die bar en die broos van die bodem; son en sand en sap. Hier hoor hy voordag die grysloerie roep - ook patrys, mossie, vink. Hier luister hy na stemme vol erns oor gister en vandag - en tussen ander se kommer deur, en dié se lag en luim en traan, het hy hoop vir môre. Vir sy land en sy mense. Hier is hy volmens, want hys vry.

En in die vrymaak van almal staan hy onder die voorstes - politieke reënmaker van die Namib. Dis waaroor dit hier gaan: man en mens; boer en Boer-politikus wat eers skoorvoetend en later met oorgawe albei hande uitsteek om ander met hom saam te vat n nuwe toekoms in. In die staatkundige (en morele) bevryding van die Suidermens is sy bydrae onmiskenbaar. Hy is voetvas op die bevrydingspad n dekade voor Suid-Afrika se wit leiers. As politieke chemikus lewer hy proefondervindelike prestasies in die Namibiese laboratorium wat pres. P.W. Botha & kie in Suid-Afrika behoort te herhaal, maar die skram daarvan weg en pootjie hom aaneen op sy pad - tot rampspoed vir almal.

Daarom beland hy by tye in kwaai botsings met die Suid-Afrikaanse owerheid. Sy rol as noodsaaklike hervormer wat om die menswaardige aanvaarding van die swartman pleit, maak hom gehaat by wit teenstanders. Hy word met die dood gedreig, voor die Turnhallegebou deur n plakkaatswaaiende skare uitgejou en in naamlose skelbriewe die laagste, gemeenste en liederlikste goed toegevoeg. Ook sy familie word nie ontsien nie. Hy het n goeie verhouding met alle Namibiërs, maar veral met die Hereros. Hy is die ghries tussen ysters, het Hererovroue eenkeer gesê. Hy vat sy land en sy mense anderkant uit en van sy ou vyande is nou sy vriende.

Die storie van Dirk Mudge is gehaal uit n magdom dokumente en Namibiese Hansards wat hy beskikbaar gestel het, asook uit n wye reeks band- en ander gesprekke met hom, sy familie, vriende en destydse politieke vyande. n Aanvullende bron is adv. Louis Pienaar, laaste administrateur-generaal, wie se briewe aan pres. P.W. Botha propvol feite en kostelikhede is.

Add to cart

Recently viewed

See more
PRE LOVED Silicone Mat
New
R45.00
P Clamp Ties Cable 100mm Mpq=10 Sg5731 A
New
R1.14
Epson 103 Ecotank Magenta Ink Bottle 65ml
New
R414.00
Pick n Pay South African Super Animals (Blue) - Card 82 - Alligator Snapping Turtle
Secondhand
R5.00

Similar products

Die Keeromstraatkliek: Die Burger en die Politiek van Koalisie en Sa - Van Wyk, At
Secondhand
R280.00
Veldgids tot die bome van die Nasionale Krugerwildtuin - Piet Van Wyk
Secondhand
R120.00
Die Afrikaner in die Beroepslewe van die Stad - S.Van Wyk
Secondhand
R390.00
Dirk Mudge: Enduit vir 'n Onafhanklike Namibi
Secondhand
R176.00