Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dit Was Oorlog: Suid-Afrikaanse Dienspligtiges Praat
In die 1970's, 1980's en vroeë 1990's is honderdduisende jong mans vir militêre diensplig opgeroep. Die meeste het streng fisieke opleiding ondergaan en baie het aan die oorlog in Noord-Namibië en Angola deelgeneem. Dié boek is 'n versameling besinnings oor en herinneringe uit daardie tyd, byeengebring deur JH Thompson, wat onderhoude met talle voormalige nasionale dienspligtiges gevoer het. Bydraers sluit in gewone soldate en Spesmaglede, sjefs, medics en helikopervlieëniers. Uit die Engels vertaal deur Jaco Fouché.
2007-herdruk van eerste Afrikaanse uitgawe van 2007, uitgegee deur Zebra Press, Kaapstad.
Toestand: Goed. Blaaie liggies vergeel. Sagtebandomslag effens verweer.
Vir nog boeke, kyk ook by: https://www.bobshop.co.za/seller/3698756/Woordwurm en https://www.bidorbuy.co.za/seller/4352582/KarWal9869