Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boereverraaier: Teregstellings tydens die Anglo-Boereoorlog
Broer kom teen broer te staan en een Afrikaner neem 'n ander se lewe ... Die Anglo-Boereoorlog het nie net helde opgelewer nie - duisende republikeinse burgers het as joiners by die Britse magte aangesluit, terwyl ander weer inligting oor die Boeremagte aan die vyand verskaf het. Die straf vir hul verraad? Die dood. In Boereverraaiers word dié teregstellings dramaties herskep met aanhalings uit dagboeke en veldverslae. Albert Blake het argiewe gefynkam, vergete grafstene gevind en die nageslag van tereggesteldes opgespoor. Met swart-wit-foto's.
Eerste uitgawe, vierde druk van 2011, uitgegee deur Tafelberg, Kaapstad.
Toestand: Baie goed, soos nuut.
Vir nog boeke, kyk ook by: https://www.bobshop.co.za/seller/3698756/Woordwurm en https://www.bidorbuy.co.za/seller/4352582/KarWal9869