Die Anglo-Boereoorlog in Beeld 1809-1902- Johannes Meintjes
Die Anglo-Boereoorlog in Beeld 1809-1902- Johannes Meintjes
Die Anglo-Boereoorlog in Beeld 1809-1902- Johannes Meintjes

Die Anglo-Boereoorlog in Beeld 1809-1902- Johannes Meintjes

Secondhand
1 available
R225.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
N932
Bob Shop ID
614994638

Toestand: Goed. Verweer om die rande en voue van hardeband,stukkie papierverlies aan rugkant. Skoon inhoud, stewige hardeband.
Formaat:
A4 Hardeband met stofomslag
Bladsye: 190
Uitgegee: 1976 (Struik)
ISBN: 086977073X

Hierdie geillustreerde geskiedenis van die Anglo-Boereoorlog is n boeiende en realistiese weergawe van die stryd tussen Boer en Brit.

Johannes Meintjies skets die politieke motiewe wat tot die stryd gelei het; daarna ontplooi die oorlog in chronologiese volgorde oorwinning en neerlaag wissel mekaar vinnig af; die verbeeldingryke strategie van Boeregeneraals vorm n skerp kontras met geregimenteerde Britse oorlogvoering; die guerillastryd met die ontwykende Christiaan de Wet aan die spits gryp die verbeelding van die leser aan. Bo alles is dit n uitbeelding van die mens in n tyd van ontwrigting en oorlog: die eensame Britse soldaat op die onsimpatieke Suid-Afrikaanse vlaktes; die ontbering van vroue en kinders in n land verwoes deur n onverbiddelike oorlog.

Die karakters, hul leefwyse en omstandighede word n werklikheid; die leser ervaar die hitte en ongenaakbaarheid van die veld; Hy deel in die lief en leed van die driejarige oorlog die mees dramatiese tydperk in die geskiedenis van die Afrikaner volk; n ongelyke stryd wat die destydse wêreld verstom het en waaruit die moderne, verenigde Suid-Afrika gebore is.

More from this seller

View all
R30 shipping
The Anglo-Boer War 1899-1902 F. Pretorius
R130
R30 shipping
Viscount Down - Keith Nell (signed)
R330
R30 shipping
The Anglo-Boer War: A Chronology – Pieter G. Cloete
R420
R30 shipping
Punt van die Dolk Peet Coetzee (geteken)
R350
Add to cart

Similar products

R30 shipping
The Commandant-General by Johannes Meintjes - First Edition
R140
R30 shipping
Celebrities of the Army - Anglo-Boer War / Anglo-Boereoorlog
R980
R30 shipping
DIE ANGLO-BOEREOORLOG 1899-1902
R280
R30 shipping
Die Boereoorlog – Martin Bossenbroek
R340