Die Boereoorlog – Martin Bossenbroek

Secondhand
1 available
R340.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
N866
Bob Shop ID
614978284

Toestand: Soos nuut
Formaat:
Sagteband
Bladsye: 474
Uitgegee: 2012 (Jacana)
ISBN: 9781431410552

Die Nederlandse historikus, Martin Bossenbroek, het in 2013 die Nasionale Nederlandse Geskiedenis-prys gewen vir sy nuwe kroniek oor die oorlog wat Suid-Afrika gevorm het, en die boek is ook in 2013 op die kortlys vir die AKO Letterkunde-prys geplaas. Beide hierdie toekennings is vername Nederlandse letterkundige pryse.

Hierdie boek, nou in Afrikaans, sal die lof en byval bevestig wat Bossenbroek reeds ontvang het, en aan Suid-Afrikaanse lesers die geleentheid bied om sy unieke storieverteltegniek te ervaar. Die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) is al verskeie dinge genoem: die oorsaak van apartheid, die voorganger van die Eerste en Tweede Wereldoorloe, en die eerste media-oorlog (waar joernaliste vir die eerste keer by n oorlog ingebed was). Dit het gehelp om die nasiestaat van Suid-Afrika te skep en meer as n honderd jaar nadat die oorlog geeindig het, lei dit steeds tot vurige debatte.

In Die Boereoorlog bied Martin Bossenbroek vir die eerste keer aan lesers die volledige storie met ongeewenaarde insig en detail. Bossenbroek volg drie kleurvolle hoofkarakters: die Nederlandse prokureur, staatsprokureur van die Suid-Afrikaanse Republiek, staatsekretaris en uiteindelike Europese gesant Willem Leyds; die Britse oorlogsjoernalis Winston Churchill, en die Boerekryger en toekomstige Suid-Afrikaanse politikus, Deneys Reitz.

Bossenbroek se fassinerende nuwe blik op die oorlog troef Thomas Pakenham se klassieke topverkoper, en is n moet-lees vir alle Suid-Afrikaanse geskiedenis-entoesiaste.

More from this seller

View all
R30 shipping
Die Oorlog Kom Huis Toe – Bill Nasson & Albert Grundlingh
R350
R30 shipping
South Africans Versus Rommel - David Brock Katz
R210
R30 shipping
Vlamgat - Dick Lord
R395
R30 shipping
Guide to Sieges of South Africa - Nicki von der Heyde
R195
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Boereverraaier: Teregstellings tydens die Anglo-Boereoorlog deur Albert Blake. 2011. S/B. 351 pp.
R160
R30 shipping
UNCLE SAM, OOM PAUL EN JOHN BULL: AMERIKA EN DIE ANGLO-BOEREOORLOG 1899-1902
R390
R30 shipping
Celebrities of the Army - Anglo-Boer War / Anglo-Boereoorlog
R980
R30 shipping
Die Anglo-Boereoorlog 1899-1902 Fransjohan Pretorius
R150