Die Anglo-Boereoorlog 1899-1902 Fransjohan Pretorius

Secondhand
1 available
R150.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
N833
Bob Shop ID
614994607

Toestand: Baie goed
Formaat:
A4 Hardeband met stofomslag
Bladsye: 96
Uitgegee: 1985 Eerste uitgawe (Don Nelson)
ISBN: 0909238995

Vanaf 1899 tot 1902 was Suid- Afrika die toneel van meedoenlose botsing tussen een van die wêreld se sterkste moondhede Brittanje en die hardneekkige strydmag van twee klein Afrikanerrepublieke, die ZA.R (Transvaal) en Oranje-Vrystaat. Die Boere se vasberadenheid om tot elke prys hul onafhanklikheid te behou, het groot simpatie vir hul saak in Europa en die VSA ontlok.

Hierdie boek skets die verloop van die oorlog vanaf die formele eerste fase tot die guerrillafase van die bittereinders. Daar word ook op individuele aspekte van die oorlog gefokus wat dikwels oor die hoof gesien word. Die illustrasies en teks vul mekaar op n besondere wyse aan om die maatskaplike kompleksiteit van hierdie unieke, profetiese oorlog toe te lig. Daar word stilgestaan by die Boere se ondervinding van die kommandolewe, die Britse soldate se ervaring van die genadelose veld en die rol van swartes in die oorlog n aspek wat eers sedert onlangs aandag geniet.

Die oorgrote meerderheid krygsgevangenes van hierdie oorlog was Boere. Mans en seuns is as ballinge na afgeleë eilande gestuur, terwyl diegene wat met die Britte saamgewerk het as hensoppers en joiners uitgekryt is. Boerevroue en -kinders was egter verreweg die grootste slagoffers van dje genadelose verskroeide aarde-beleid daar is meer as 27 000 sterftes aangeteken in die konsentrasiekampe waar hulle aangehou is.

Daar bestaan min boeke oor die Anglo-Boereoorlog wat soveel treffende kleurillustrasies, swart-en-wit fotos, spotprente en sketse bevat soos hierdie boeiende boek met sy vars benadering.

More from this seller

View all
R30 shipping
Punt van die Swaard - L.J. Bothma
R238
R30 shipping
Die Brug Deon Lamprecht
R195
R30 shipping
To the Bitter End – Emanoel Lee
R210
R30 shipping
Die Boereoorlog – Martin Bossenbroek
R340
Add to cart

Recently viewed

R30 shipping
Portable Wireless Touch Screen Car Play DVR
R3,630

Similar products

The Anglo-Boer War 1899-1902 -Frans Johan Pretorius
R60
R30 shipping
Die Anglo-Boereoorlog 1899-1902 - `n Oorsig van die Militêre Verloop van die Stryd André Wessels
R300
R30 shipping
CHRISSIESMEER AND THE ANGLO-BOER WAR 1899-1902
R280
R30 shipping
Scorched Earth. Edited by Fransjohan Pretorius. Anglo Boer War.
R800