Vir die gebruikers van die webwerf Fermata.com is selfmoordvideo's iets om gedeel en gevier te word - die mees egte ervaring wat hulle kan beleef, en ook wat hulle kan skep. Daniel Roberts, eienaar en bestuurder van die besonder gewilde webwerf, verkoop dit ook so aan sy gebruikers, maar wanneer hy vir die eerste maal in die openbaar oor Fermata.com praat op 'n televisiekletsprogram, gee dit aanleiding tot 'n reeks verstommende gebeure wat nie net sy lewe nie maar ook die van Megan Oosthuyzen (belowende joernalis en jong ma), Chris Grobler (geskeide polisiebeampte wie se oorlede dogter 'n Fermata-bydraer was) en Simon Potgieter (student aan Oxford wat met ontgogeling op talle vlakke worstel) onherroeplik verander . . . en in minstens een geval beeindig.'n Donker, meesleurende tragikomedie. Dit is Henry Jack Cloete - skrywer, joernalis en musikant - se eerste roman.

Title: Draalnoot vir 'n janfiskaal
Author: Henry Jack Cloete
Publisher: Queillerie
Year: 2014
Number of pages: 243
ISBN: 9780795800832
Condition: Ex-Library
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever