Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dans is Byron Carelse se hele lewe. Wanneer die ritme sy lyf beetkry vergeet hy van die probleme by die huis. Op 'n dag sien iemand Byron en 'n groep ander township-kinders se talent raak. Byron kry die kans om groot drome te droom. Maar wat doen jy as die lewe jou drome probeer steel?
TITLE: Dromers
AUTHOR: Fanie Viljoen
SKU: 9780799383621
PUBLISHER: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
DATE PUBLISHED: 01/05/2017
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 80
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 212 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr