Droomoog Diepgrawer Leon De Villiers

Droomoog Diepgrawer Leon De Villiers

1 available / secondhand
Indicative market price: R200.00
R180.00
10% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
643735969

Droomoog Diepgrawer

Leon De Villiers

Hardcover

note: Hardcover and not Paperback

Wenner van die Alba Bouwer-kinderliteratuur-prys asook wenner van de CP Hoogenhout-toekenning vir kinderliteratuur.

Lank, lank gelede was die Diepgrawers n groot erdfamilie, maar nou is daar net ses van hulle oor: Ouma Smakkie, Pa Vasgryp, Ma Uilverskrik en die drieling, Droomoog, Witstert en Snoetie. Die ander erdfamilies maak al hoe meer snuffelpraatjies oor die Diepgrawers, nie net omdat hulle so min is nie, maar ook omdat hulle allerhande onerdse dinge aanvang. Die jong Diepgrawers klouter dan selfs in bome rond!

Wanneer Droomoog een nag iets doen wat geen opregte erd ooit mag doen nie, is dit die laaste strooi. Die Diepgrawers moet gestraf word hulle moet veld-uit.

Sal Droomoog kan regmaak wat hy verbrou het? En sal hy kan ontsnap van die woeste vuur en die wrede Vreet se kloue? Gelukkig is Droomoog n ware Diepgrawer, n erd wat nie opgee nie, n erd met n plan.

Add to cart

Recently viewed

See more
Aluminium Channel Profile V 180Deg Straight Connector Joiner **LOCAL STOCK**
R10.00
Ifasten Coach Screw M8 X60 Mm 10 Pp
R48.29
0.03ctw Natural Diamond Ring in Silver- Size 7
R1,242.80
Apple iPhone 16 Pro Max Body Glove Flip Series Case - Black
R399.00

Similar products

Ek en My Monster - Leon de Villiers
R130.00
Groete van die hiena deur Leon de Villiers
R40.00
Ek my Lmonster LEON DE VILLIERS Marjorie van Heerden
R100.00
Die Pro (Leon De Villiers )
R90.90