Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Vermoedelik in die 50's gedruk. Aan die een kant: Uit die graf - Toerien Retief. Deel van die avontuur reeks. Aan die verso is Hoefslag en kruitdamp - Joop le Roux. Die Perdedief reeks. Die buiteblad is deur 'n vorige eienaar gelamineer.