R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 12 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
2013 sagteband met 249 bladsye in goeie tweedehandse toestand. Jag, avontuur, buffels, luiperds, olifante....As 'n seuntjie het ek aandagtig geluister na al die romantiese verhale van die olifantjagters, en van die waagmoed en dapperheid van die jagters op die spore van die ivoordraers...( stories soos myne) met die dood wat telkemale oor jou hare stryk. In drome het ek myself gesien in woude en woestyne, op die spore van die ivoordraers... agter die alleenloper buffel aan... gedroom van ongelooflike avonture. Het ek maar geweet hoe waar al my drome eendag sou word.