R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Cilla kan van kleins af met diere kommunikeer in Van altyd af. Reynecke Retief vertrou egter nie haar intuïtiewe benadering nie; hy beskuldig haar daarvan dat sy sy perd wil toor. Cilla krap terselfdertyd al Reynecke se vooropgestelde idees oor verhoudings en die lewe om.
Aileen se pâtisserie sal vir Stellenbossers wys hoe fyngebak moet lyk in Te eenders, te anders. Ongelukkig is die eienaar van die perseel heeltemal onmoontlik. Na 'n lesing oor persoonlikheidstipes, weet sy: Sy en Allen Muir sal nooit om dieselfde vuur kan sit nie. Hoekom laat sy nabyheid haar dan so verskriklik opgewonde voel?
Kalinda worstel met verskeie uitdagings in Tydlose liefde. Soos die spook wat in haar kar geklim het én haar kantsakdoekie agtergelaat het. Sy ontmoet ook die wildewragtag van 'n Zach met sy arrogante drie-date-reël. Daar is dadelik 'n onverklaarbare drif wat tussen hulle posvat, terwyl sy die geskiedenis en haar spook se spore volg.