en die lekkerste deel van dood wees

en die lekkerste deel van dood wees

Secondhand 1 available
R155.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
Id-5017157
Bob Shop ID
644148264

En die lekkerste deel van dood weesis n moordstorie met vyf kante.

Liewe Dak, ek skryf maar vir jou, want ek het niemand anders om mee te praat nie, skryf die 73-jarige Magdalena Otto n paar maande voor sy wreedaardig vermoor word. n Sinlose moord wat uiteindelik vir haar n spreekbeurt gee. Want Magdalena se nagelate briewe smeer oor haar liefde vir die lewe as oor haar dood.

Haar moordenaar, Basil Apollis, vertel sy lewensverhaal op band.

Haar seun, Kobus, skryf elke jaar op haar verjaardag vir sy dogter n brief wat hy nooit pos nie.

Haar kleindogter, Camilla, is in rehab in die VSA.

Maar haar stil, onaardse man, Isak, weet dat stories baie verder reik as wat ons besef. Terug na ons ouers en grootouers, en vooruit na ons kinders en kleinkinders. Op n manier wat ons nooit regtig sal verstaan nie, en ook nie kan beheer nie.

Daarom isEn die lekkerste deel van dood weesmeer as net n moordstorie dis n viering van die lewe self.

Harry Kalmer is die skrywer van negentien toneelstukke en ses prosawerke.En die lekkerste deel van dood weesis aangewys as die naaswenner in die Sanlam/Insig Groot Romankompetisie.

Paperback. Afrikaans. Tafelberg. 2007. Good Condition.

Add to cart

Recently viewed

See more
Car Hook Car Hook Bag Coat Fan Three Gear Color Truck Seat Purse Hook (COLOR: BEIGE)
New
R404.00
Kirin Gogo no Kocha Straight Tea 500ml
New
R46.21
Underworld: Blood Wars (DVD)
New
R225.00
24 Bundles Artificial Lavender Flowers Outdoor Fake Flowers -rose Red
New
R541.00

Similar products

Die Blomplante van Afrika. No. 155 en 156, Vol. 39. Deel 1 en 2 vir Mei 1969 - Coff, L E
New
R470.00
Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran
Secondhand
R130.00
6% OFF
Sedert Die Dood Ons Skei
New
R225.00 R240.00
Bome Van Die Nasionale Krugerwildtuin Deel 2 - P van Wyk
Secondhand
R200.00