Sedert Die Dood Ons Skei

Sedert Die Dood Ons Skei

New 1 available
Indicative market price: R240.00
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R225.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9781776362882
Bob Shop ID
594326146

Hierdie verhalende nie-fiktiewe werk vertel die storie van Beryl Botman wat aan Russel Botman onthul hoe sy sy skielike afsterwe ervaar en hanteer. "Hoe moet sy leer leef en hul liefde vir mekaar herken in hierdie nuwe dimensies van bestaan?" is die sentrale vraagstuk van die eenrigtinggesprek.


Die gebeure speel af vanaf die oomblikke voordat sy besef dat Russel gesterf het tot die op die dag van die eerste herdenking van sy afsterwe die verloop van een jaar. Dis vir haar die jaar waarin sy haar op haar diepste sterkpunte beroep; haar troebelste swakhede in die gesig staar en op haar hele wording staatmaak om selfs een tree te gee.

Beryl hanteer lewensveranderende besluite en optredes in haar wêreld met die gemak en liefdevolle ondersteuning van familie en vriende, en terselfdertyd die vyandigheid van ander familie en die afsydigheid en verwerping van vriende en kennisse.

Add to cart

Recently viewed

See more
For Apple Watch Ultra 49mm Loop Nylon Watch Band(Starlight)
New
R245.73
30% OFF
Bar & Shield Vest - L
New
R1,330.00 R1,899.00
for 2007-2013 W221 S-Class S300 S350 S400 S63 Left Side Door Power Rear View Mirror Assembly Black
New
R1,954.00
The Poetical Works of Robert Browning (two volumes) 1896
Secondhand
R2,250.00

Similar products

Dieper as wat ons dink / Dirkie Smit
Secondhand
R50.00
Poskaarte. Beelde van die Afrikaanse Poësie sedert 1960 - Foster, Ronel & Viljoen, Louise (Compil)
New
R184.00
Dana Snyman ONDER DIE RADAR STORIES UIT ONS LAND
Secondhand
R200.00
en die lekkerste deel van dood wees
Secondhand
R155.00