R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Collect from a locker or counter from R5
There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
En die klippe sal uitroep Verworpe silwer Die uurglas loop leeg
In En die klippe sal uitroep is Miempie Rust, die distrik se nuwe verpleegsuster, nie bendruk met Emile de Jongh se sjarme nie.
Hoekom wou Louis Mocke so gou met Santie Marais trou in Verworpe silwer? Voor sy al die legkaartstukkies inmekaar kan skuif, tref 'n ramp die Eloffsdallers. Hoekom is sy broer, Darius, so bekommerd oor Santie se toekoms? Boonop daag Louis se vorige liefde op met 'n seuntjie aan die hand.
Karien Saayman swig voor die getroude dr. Arnold Lutz se glimlag in Die uurglas loop leeg. 'n Huwelik met Hannes Eksteen word 'n reddingsboei uit die stormwaters van begeerte, tot hy in 'n ongeluk beland. Hannes se dokter, Christian Willems, ontwikkel ook gevoelens vir Karien. Dinge word verder gekompliseer wanneer Arnold 'n wewenaar word.