Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Volwasse lektuur.
Baie goeie kondisie.
"Sy's 'n pragtige maar eksentrieke vrou, ook bekend as Xan met die onverwagse toevalle of Xusan met die geheimsinnige glaskamer.
Sy's die Susan met die onstigtelike erotiese drif.
Henk reis na Nederland om sy erfporsie op te eis...
Want deur alles wat van hom weggesteek is, eidelik oop te vlek, leer Henk homself opnuut ken. Die dertig
nagte wat hy in Amsterdam deurbring, verander sy besadigde lewe onherroeplik."