Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Bernette Bergenthuin
Formaat: Klein Sagteband, Romanza
Toestand: Baie Goed
Van Christiaan Reynecke sou Katinka vergeet, sy sou hom uit haar hart werk ... Hy het haar destyds verwerp. Erger nog, net geloop en haar vir die wolwe gelos. En nou is hy terug op Stellenbosch.
En sy is verloof aan Hannes Swartz, die een man teen wie Christiaan haar gewaarsku het. Dalk moes sy geluister het. Na die ou Christiaan. Die Christiaan wat sy kon vertrou. Nie die nuwe man in Christiaan se lyf wat homself Tiaan Reynders noem nie.
Die versoeking om haarself in die verraderlike bekende te verloor, is groot. Maar wat is die reëls as daar meer as net haar hart op die spel is?
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.