R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Tuesday, 4 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing.
Toestand : Goed. Eerste druk, Tafelberg, 1972 , Sagteband - Digbundel - 43 pp.
P. H. Roodt se kreatiewe debuut maak hy met die digbundel Foma 19631971, nadat sy gedigte ook in letterkundige tydskrifte soos Standpunte verskyn het. Die titel van die bundel verwys na skadelose onwaarhede en die bundel word in vyf genommerde afdelings verdeel. Die eerste afdeling bevat liefdesverse, met veral Ons wat verdienstelik is. Die tweede afdeling is afskeidsverse, die derde bevat verse oor God en die dood en die vierde verse oor godsdiens. Die vyfde afdeling bevat twee verse as huldeblyk aan N.P. van Wyk Louw.
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.