Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Jou liggaam verander nuwe emosies verwar jou en jy het honderd duisend vrae wat jy nie weet hoe of vir wie om te vra nie. Jy is skielik fyngevoelig selfbewus en sommer net moeilik... Maar hoekom? En hoekom is daardie pes van n meisiekind ewe skielik vir jou so oulik? As al die bogenoemde waar is is hierdie boek vir jou.
TITLE: Gebeur Dit Met Almal? Reguitpraat Oor Puberteit
AUTHOR: Antje Helms
SKU: 9781485305774
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 01/10/2016
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 152
BINDING: Hardback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 170 mm x 240 mm