Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Baie skaars herdruk van 'n boek wat in 1966 vir die eerste keer gepubliseer is. Sidney Robey Leibbrandt was 'n Suid-Afrikaanse Olimpiese sportman wat tydens die 2e Wêreldoorlog as agent vir Hitler se 3e Ryk teen Engeland in SA opgetree het. Hy is in 1943 aan Hoogverraad skuldig bevind en het 5 jaar tronkstraf uitgedien. Hy is in 1966 aan 'n hartaanval oorlede.
Outeur : Robey Leibbrandt
Uitgewer : Bienedell Uitgewers
Herdruk, 1993
Taal : Afrikaans
Hardeband : 246 bladsye
Afmetings : 210 x 1425 x 15 mm (L x B x D)
Item Massa: 0.33 kg
Toestand: Gebruik